Blogspot - johanneserasmus.blogspot.com - openbaring van johannes

Latest News:

die vals profeet hoofstuk 11 28 Jan 2007 | 12:45 am

HOOFSTUK 11. Dit is nooit maklik om eerlik omtrent jouself te wees nie!!!!! Waarom is dit? Omdat; wanneer jy eerlik is dan word jy skuldig!!!! Maar wanneer jy eerlik is en jou skuld erken, slegs dan ...

die eerste gemeenskap hoofstuk 4 27 Jan 2007 | 08:35 am

Hoofstuk 4. Die eerste gemeenskap. Dit is raadsaam om eers hoofstukke 1 – 3 te lees anders sal jy nie hierdie bespreking verstaan nie. In die begin was alle vorme van lewe tweeslagtig. Hulle het hu...

die vrou van Kain hoofstuk 3 27 Jan 2007 | 08:31 am

HOOFSTUK 3. Die vrou van kain. Hierdie is ‘n baie komplekse bespreking en miskien sal nie almal dit verstaan nie, maar hopelik genoeg om te kan voortgaan. Aan die einde sal ek probeer om ‘n eenvoudi...

HOREB DIE BERG VAN GOD.hoofstuk 5 27 Jan 2007 | 12:02 am

Hoofstuk 5. Horeb die berg van God. Ons het verduidelik wat in die tuin van Eden gebeur het. Jy verstaan nou dat jou liggaam Eden genoem word en jy verstaan die tuin in Eden, jou gesig. Jy verstaan ...

FASE DRIE VAN DIE HEILIGE KAMER hoofstuk 7 27 Jan 2007 | 12:01 am

HOOFSTUK 7. FASE DRIE VAN DIE HEILIGE KAMER. hoofstuk 7 Ons het nou baie dinge bespreek, onder andere hoe ons skuldig geword het en hoe ons (die predikers) die profeet van die dier geword het wat ui...

DIE TORING VAN BABEL hoofstuk 10. 11 Jan 2007 | 04:08 am

HOOFSTUK 10. Sommige mense mag dalk sê; alles waarin ek glo het gebeur, daarom MOET dit waar wees!!!! Ja, alle leuens is waar, maar NOOIT DIE WAARHEID NIE. DIE TORING VAN BABEL. Gen. 11;1; die hele...

openbaring van johannes 10 Jan 2007 | 10:08 am

p style="align: center"> Circuit City Coupon

die ark van Noag hoofstuk 8 10 Jan 2007 | 07:06 am

HOOFSTUK 8. DIE ARK VAN NOAG. KENNIS IS NAAKTHEID. Kennis is soos ‘n vrou In deftig winter gewaad geklee Haar waarheid toegeknoop Soos die waarheid van haar liggaam Goed bewaar, dis Soos ‘n veryste...

die bybel en die big bang hoofstuk 1 10 Jan 2007 | 07:03 am

HOOFSTUK 1. Alle aanhalings is uit die King James 1611. Sommige van julle mag dalk vind dat jy slaperig voel terwyl jy lees, dit is as gevolg van die herfokus van jou oog en brein, sien dit as ‘n po...

Adam en eva en Eden hoofstuk 2 10 Jan 2007 | 06:56 am

HOOFSTUK 2. ADAM EN MAN EN EVA EN EDEN. Om die beeld van God te verstaan moet ons eerstens verstaan; *dat God = gees, inteendeel enige/alle gees. *Dat God sewe geeste is wat sewe oë is = 7 horings =...

Recently parsed news:

Recent searches: