Diehoorn - diehoorn.co.za - DIE HOORN

Latest News:

Ja vir winkelsentrum 22 Aug 2013 | 07:27 pm

Deur Liesel le Roux DIE beoogde Kango Mall wat in Parkweg op die terrein van die Klein Karoo Groep op Oudtshoorn opgerig gaan word, is regulatories goedgekeur. Mnr Stephan Terblanche, uitvoerende ho...

Untitled 22 Aug 2013 | 07:26 pm

Die grootste veiling van plaasimplemente nog in die Klein Karoo het gister op die plaas Van Wykskraal van mnr Hannes Terblanche plaasgevind. Op die veiling is onder meer implemente van mnr Jack Klass ...

Moord skok Dysseldorp 22 Aug 2013 | 07:25 pm

Deur Liezl van Niekerk Mnr Lionel Peteresen (27). Die moord op ’n jong man van Dysselsdorp, mnr Lionel Petersen (27), die afgelope naweek het Dysselsdorpers tot stilstand geruk. ’n Verbyganger het ...

Beste port in die land 22 Aug 2013 | 07:24 pm

Me Margaux en mnr Carel Nel van Boplaas. BOPLAAS Familie Wingerde in Calitzdorp het sy beste vertoning ooit gelewer by die SA Jongwynskou en die vyfde keer sedert 2005 die SA Kampioen Porttrofee vero...

Inligting uiteindelik gegee 22 Aug 2013 | 07:22 pm

DIE Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het verlede week uiteindelik inligting aan die burgerlike organisasie Oudtshoorn Waghond beskikbaar gestel, enkele dae voordat ’n saak in die rondgaande Hoë Hof in...

Events Calendar 22 Aug 2013 | 07:21 pm

Donderdag 22 Augustus Matriekafskeid: Hoërskool Môrester. Vrydag 23 Augustus Matriekafskeid: Hoërskool Oudtshoorn en Dysseldorp Sekondêre Skool. Thursday 29 August • University of the Third Age (...

Besluite oor feesverblyf 22 Aug 2013 | 07:20 pm

Deur Liesel le Roux DIE koste van verblyf tydens die jaarlikse Absa KKNK was verlede Donderdagaand (15 Augustus) in die kollig tydens ’n verblyfberaad wat die Absa KKNK by die Pearl of Oudtshoorn aan...

Redakteursbrief 22 Aug 2013 | 07:19 pm

Dorp hou April nou dop WAAROM is so baie inwoners nie verbaas dat mnr Gordon April twee weke ná die tussenverkiesings in Bridgton steeds die burgemeester van die Groter Oudtshoorn is nie? April het ...

Agt jaar ná moord skuldig bevind 22 Aug 2013 | 07:18 pm

Deur Liesel le Roux Jan Adams gister in die beskuldigdebank in die rondgaande Hoë Hof op Oudtshoorn, waar hy skuldig bevind is aan die moord op ’n 80-jarige inwoner van Prins Albert. ’N MAN is Dinsd...

Politieke sirkus op Oudtshoorn 22 Aug 2013 | 07:17 pm

Deur Liesel le Roux DIE DA en Cope beoog om ’n interdik aan te vra wat die speaker van die Groter Oudtshoorn, mnr John Stoffels, sal dwing om ’n raadsvergadering te belê. Dit volg nadat Stoffels mee...

Related Keywords:

Hoorn, die hoorn, derde keer, far from expected, jaycee steven rademeyer, kobus geldenhuys sdl, maak 'n robot van afvalmateriaal, dagga oudtshoorn, oudtshoorn traffic department

Recently parsed news:

Recent searches: