Hsbellville - hsbellville.co.za - Hoërskool Bellville

Latest News:

Brief aan Gr. 8′s van 2013 aangaande vakkeuses vir 2014 23 Aug 2013 | 04:48 pm

NUWE KURRIKULUM BRIEF GRAAD 8

Omsendbrief Augustus 2013 23 Aug 2013 | 04:47 pm

OMSENDBRIEF 3DE KWARTAAL

Interskole 2013: Rugby-uitslae teen DF Malan 22 Aug 2013 | 12:57 pm

Span Hoërskool Bellville Hoërskool DF Malan O/19 A 37 0 Drieë:                      Jacques van Antwerpen (2), Christiaan Fick (1) Doelsko...

Interskole 2013: Netbaluitslae vs. DF Malan 22 Aug 2013 | 12:55 pm

SPAN BELLVILLE OPPENENTE UITSLAG O/19A 26 34 verloor O/19B 5 5 gelykop O/19C 19 6 wen O/17A 13 30 verloor O/17...

Foto’s van Interskole 2013 20 Aug 2013 | 05:27 pm

Vir u gemak verskaf ons ‘n skakel waarop u kan kliek om foto’s van die Interskole te besigtig. Wanneer u na die nuwe blad herlei word, kan u op ‘Gallery’ kliek en so die foto’s besigtig. Kliek hier o...

Interskole 2013: Skaakspelers vertrap DF! 20 Aug 2013 | 02:49 pm

Baie geluk aan die Hoërskool Bellville se skaakspan wat tydens die jaarlikse interskole-kragmeting teen DF Malan skoonskip gemaak het! Ons span het 6-0 gewen. Die spelers was (in volgorde van borde):...

Interskole 2013: Seunshokkie-uitslae vs. DF Malan 20 Aug 2013 | 02:42 pm

O/14 A             vs     DF Malan               Verloor    0-4 O/16 B             vs     DF Malan               Verloor    0-4 O/16 A             vs     DF Malan               Verloor    0-3 O/1.....

Interskole 2013: Gholfuitslae van 12 Augustus 2013 20 Aug 2013 | 02:41 pm

GHOLF – EERSTE SPAN HOËRSKOOL BELLVILLE vs HOËRSKOOL DF MALAN 12 Augustus 2013 Ian Snyman Zilke Bal Janes Nel Anthon Rossouw Nathan Botha Janno Mostert Hoërskool DF Malan wen 4 – 2

Micaela 4de in WP 13 Aug 2013 | 05:35 pm

Micaela Coetzee het aan die Westelike Provinsie perdry kompetisie in George deelgeneem. Sy het ‘n 4de plek in haar ‘Equitation’ klas behaal. Baie geluk!

Related Keywords:

bellville, hoerskool bellville, stiaan alberts, www.hsbellville.co.za, berekening van kwytskelding van skoolfonds, suid-afrikaanse wiskunde olimpiade, hsbellville, grimeerkunstenaar, reunie 1961 hoerskool bellville

Recently parsed news:

Recent searches: