Idees - idees.co.za

General Information:

Latest News:

September 2013 26 Aug 2013 | 12:00 pm

Hasie-deurstop Speelgoedhasie Borduurpatrone Hasie-borsspeld Verfpatrone Appliek-terrier Wegneemboksie Union Jack-sakkie

Roompoffer-toring (croquembouche) 26 Aug 2013 | 12:00 pm

Die Repelsteeltjie-verhaal het dié resep inspireer. Genoeg vir: 4 Bereidingstyd: 45 minute Baktyd: 35 minute Oondtemperatuur: 200 °C • 85 g (90 ml) botter • 110 g (185 ml) koekmeel • 3 groot ei...

Lugdroogklei: Die tegniek 26 Aug 2013 | 12:00 pm

Maklike aanwysings om met lugdroogklei te werk.

Blomkool-en-boontjiekerrie 25 Aug 2013 | 12:05 pm

Dis vining, dis maklik en die meeste bestanddele het jy reeds in die koskas. Genoeg vir: 4 Bereidingstyd: 5 minute Gaarmaaktyd: 15 minute • 30 ml sonneblomolie • 1 ui, middeldeur gesny en dan opg...

Papier-affodil 25 Aug 2013 | 12:00 pm

Gebruik papierblomme, kantpatrone en vintage-elemente vir ’n romantiese prentjie. Affodil-patroon Jy kan die stappe ook hiér aflaai: Papier-affodil

Bak ’n kasteelkoek 25 Aug 2013 | 12:00 pm

Volg ons maklike stappe om dié pragtige koek te bak waaroor enige feëverhaal-prinses in die wolke sal wees. Jy kan die stappe ook hiér aflaai: Kasteelkoek

September 2013 21 Aug 2013 | 12:00 pm

 

WEN ’n geskenkbewys van R50 000! 21 Aug 2013 | 12:00 pm

idees|ideas se dekorspan neem tot die einde van Augustus deel aan die V&A Waterfront se dekorfees. Stem vir ons en staan ’n kans om ’n geskenkbewys van R50 000 te wen! Klik HIER om te stem.

Giet jou eie kersvorms 21 Aug 2013 | 10:00 am

Ons wys jou hoe om ’n rubbervorm te maak waarin jy jou eie kershouers kan giet. Ons s’n kom van iets wat ons op Pinterest raakgesien het. Meng die gips Sit ’n stofmasker op en trek hand- skoene aan. ...

Maak jou eie jogurt 21 Aug 2013 | 10:00 am

Volg ons maklike aanwysings om self gesonde, geurige jogurt te maak. Maak: 1 liter Bereidingstyd: 5 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute • 1 liter volroommelk • 10 ml suiker • 45 ml gewone jogurt (m...

Recently parsed news:

Recent searches: