Outeniqua - outeniqua.co.za

General Information:

Latest News:

Kwaggas ingesluit in SWD hokkiespanne 19 Aug 2013 | 04:26 pm

Baie geluk aan die volgende dogters wat ingesluit is in die onderskeie SWD hokkiespanne wat Juniemaand aan die IPT toernooie deelgeneem het: 0/14A: Danika Loock, Annuske Coertzen (o/k), Marelie Te...

Rugbyuitslae vs HTS Daniel Pienaar 17 Augustus 2013 19 Aug 2013 | 04:24 pm

Rugbyuitslae vs HTS Daniel Pienaar 17 Augustus 2013 0/14C verloor teen Bergvliet A 0/14B wen 34-5 0/14A wen 24-7 0/15B speel gelykop 5-5 0/15A wen 26-8 0/16B wen 33-20 0/16A verloor 15...

Skaak: SWD Top Skole toernooi 17 Aug 2013 | 01:37 am

Voorspoed aan die 3 Kwagga skaakspanne, nl. o/18, o/15 A en o/15 B, wat op Saterdag 17 Augustus 2013 ons skool se eer verdedig in die SWD Top Skole toernooi, wat in die Hoërskool Outeniqua skoolsaal g...

Hokkie hierdie Saterdag 17 Aug 2013 | 01:35 am

Hokkie skedule vir Saterdag 17 Aug 2013 by Bergvliet: o/14 dogters 09:00 o/14 seuns 10:00

Vrydagaand - Dr. Etienne Kok 16 Aug 2013 | 07:47 pm

Dr. Etienne Kok, bekende seksuoloog en dinamiese spreker, gesels Vrydagaand met tieners en jong volwassenes oor die tema ‘Vry om te vry’. Ons wil jou vra om asseblief jou tieners saam met jou te bring...

90 Jarige Fees Sportuitslae: Netbal 13 Aug 2013 | 04:33 pm

o/14 A : 3de o/15 A : 1ste o/16 A : 2de o/19 A : 1ste

Meegevoel 12 Aug 2013 | 01:38 pm

Dit is altyd hartseer om te verneem van Kwaggas en oud-Kwaggas se smart... Ons innige meegevoel met oud-Kwagga Ira Blanckenberg en haar man Waldemar Schultz en dogter Dhania, wat hul 14-jarige Kie...

Die Outeniqua Skaak Fees Inhuldiging - 10 Aug 2013 12 Aug 2013 | 01:24 am

Gelukwensing aan die Kwagga skaak A-span met jul oorwinning in die eerste Outeniqua Skaak Fees, wat die afgelope Saterdag plaasgevind het - Hoërskool Outeniqua is vir die volgende jaar lank die Hoërsk...

Hokkieprogram vir die Kwagga 90 Jaar Fees 10 Aug 2013 3 Aug 2013 | 02:18 pm

Die Hokkieprogram vir die Kwagga 90 Jaar Fees op 10 Aug 2013 kan hier afgelaai word (190KB PDF)

Netbalprogram vir die Kwagga 90 Jaar Fees 10 Aug 2013 3 Aug 2013 | 02:16 pm

Die Netbalprogram vir die Kwagga 90 Jaar Fees op 10 Aug 2013 kan hier afgelaai word (288KB PDF)

Recently parsed news:

Recent searches: