Roekeloos - roekeloos.co.za - Roekeloos

Latest News:

Braai some more 27 Aug 2013 | 06:20 pm

Kom skud jou biskit en vier plaaslike musiekerfenis op Braaidag saam met Claire Johnston, Emo Adams, Karen Zoid, Chris Chameleon en ene Sarel Fourie (wat die woord sal voer en ook ’n bietjie sal sing)...

Protective Magic 27 Aug 2013 | 10:55 am

Protective Magic Interesni Kazki se “Protective Magic” in Johannesburg.

Wie’s bang vir Virginia Woolf? 26 Aug 2013 | 06:02 pm

Om getroud te wees is nie vir sissies nie. Edward Albee se klassieke verhoudingsdrama stel ’n jong getroude paar bloot aan ’n oorlog tussen ou getroudes in ’n nag van verwyte, verraad, ontboeseming e...

Winona Ryder 26 Aug 2013 | 10:35 am

Winona Ryder, deur Gavin Bond (Citizen K, Mei 2013) Winona Ryder

Wie drink wat? 25 Aug 2013 | 06:04 pm

Oftewel, ’n heildronk op die laaste loopdop. Wat gewoonlik nie die laaste is nie. Want ons hou van partytjie en dan maak ons so. En sê gesondheid! Draai die proppe af, laat die koppe draai. Alkohol h...

Trompie en Saartjie 25 Aug 2013 | 10:40 am

Op 15 Augustus is ‘n omnibus vir beide Trompie en Saartjie vrygestel. Trompie In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks bevat, ontmoet ons vir Trompie, die elfjarig...

Skyfall – Alexandrov Ensemble 24 Aug 2013 | 06:26 pm

Vroeër jare was hulle bekend as die Rooi Leer Koor (en sou die Suid-Afrikaanse regering hierdie video verbied het). Hulle nuwe naam is die Alexandrov Ensemble, Amptelike Koor van die Russiese Weermag.

Oorsee 24 Aug 2013 | 04:20 pm

Sê nou maar ’n apokalips. Sê nou maar ’n vloed. Sê nou maar Tafelberg is ’n eiland en sy bevolking oorleef na veertig jaar se stortreën. Sê nou maar die opdrag kom van Die Asem. Sê nou maar ’n boot. S...

Om die hasepad te kies 24 Aug 2013 | 10:48 am

Om die hasepad te kies, is ‘n groepuitstalling by Die Breytenbach Galery wat uit ‘n grappie gebore is. ‘Om die hasepad te kies’ is ‘n idioom wat beteken om te vlug, maar dit het ook ander konnotasies...

Lee Roy Brown en Hein Poole, Nommer 4 23 Aug 2013 | 06:14 pm

Skaterlag op lentedag met Lee Roy Brown en Hein Poole se nuwe komedie, of te wel stand-up, Nommer 4, wat sy verskyning by die Ou Meul Teater maak, Hierdie twee kunstenaars werk al sedert die begin va...

Recently parsed news:

Recent searches: