Sondag - sondag.co.za

General Information:

Latest News:

Selfies 25 Aug 2013 | 02:46 am

Selfies is deesdae die inding op sosiale media. Kyk na die lekker video en stuur ons vir ons jou fotos na foto@sondag.co.za Niemand onder 18 jaar nie asseblief. Dis grootmens goed die.

Pumba, die bol is nou in jou hande 25 Aug 2013 | 02:32 am

Wat het Trevor Nyakane en die Wallabies se Three Ami- gos gemeen? Hulle is almal lede van rugby se stouteseuns-klub, so reg uit Earl Rose se droogmaak-handleiding. Trevor, die Hoërskool Ben Vorster ...

Net een swaeltjie 25 Aug 2013 | 02:31 am

Een skamele bleddie bronsmedaljetjie. Dís al wat die room van Suid-Afrikaanse atletiek na nege dae se Wêreldkampioenskappe uit Moskou uit huis toe kon bring. Johan Cronjé, wat die brons verrassend i...

Moer toe! 25 Aug 2013 | 02:31 am

JACQUES Kallis moet in watte toegedraai word om sy loopbaan te verleng. Volgens Pat Symcox, wat sy krieketstewels op 40 weggepak het, is daar geen rede waarom Jakes nie in 2015 in die World Cup in Ni...

Nie-rokers hoef hulle nie heilig te hou nie 25 Aug 2013 | 02:30 am

DIS toe glad nie so moeilik nie! Ek weet regtig nou nie waarom mense so aangaan oor watter missie dit is om op te hou rook nie. Dis vandag presies ses weke nadat ek besluit het om my laaste sigaret t...

Man of muis? 25 Aug 2013 | 02:30 am

SPA-FRANCOR- CHAMPS in België is vir die meeste F1-jaers met reg, hul gunsteling-baan. Dié geskiedkundige baan se weer is bekend daarvoor dat dit ’n spanner in die works kan gooi deur met tye op een ...

Agter die skerms 25 Aug 2013 | 02:29 am

DIE DUISTER DINGE wat agter die skerms aangaan in Pretoria se gay gemeenskap moet veroordeel word. Wat jy doen in jou binnekamer is sekerlik jou saak. En hier gaan dit nie daaroor of jy gay of straig...

Tot die tande toe 25 Aug 2013 | 02:28 am

DAAR is nou soveel verskillende planne onder ekstremistiese verregse groepe om hulself te beskerm soos wat daar verskillende samesweringsteorieë is oor die burgeroorlog en die sogenaamde “wit slagting...

Vigs-roulette 25 Aug 2013 | 02:27 am

PRETORIA het ’n skemerwêreld van gay orgies waarin tientalle jong Afrikaanssprekende mans met die MI-virus besmet word! Dít is vandeesweek onthul toe ’n vrou wie se beste vriend die virus opgedoen he...

Vigs-roulette 25 Aug 2013 | 02:27 am

PRETORIA het ’n skemerwêreld van gay orgies waarin tientalle jong Afrikaanssprekende mans met die MI-virus besmet word! Dít is vandeesweek onthul toe ’n vrou wie se beste vriend die virus opgedoen he...

Recently parsed news:

Recent searches: