Versindaba - versindaba.co.za - Versindaba

Latest News:

Marlies Taljard: Valstande in ‘n glas 27 Aug 2013 | 03:16 pm

Die gedig Apostase in Marius Crous se bundel Vol draadwerk (2012) verbeeld die sprekende ek se afvalligheid van die Christelike godsdiens. Dit is nie toevallig dat dié gedig in die afdeling staan wat ...

Louis Esterhuizen. Die digter op die markplein 27 Aug 2013 | 05:00 am

Einde verlede maand het Aaron Belz, redakteur van Curator Magazine  en ‘n digter met drie digbundels op sy naam, die volgende advertensie op Craiglist geplaas: “Poet available to begin work immedia...

Tomas Tranströmer – vertaling in Afrikaans 26 Aug 2013 | 08:00 pm

Tomas Tranströmer – vertaal in Afrikaans deur De Waal Venter Uit die winter van 1947 Dae in die skool, daardie dowwe malende vesting. In die skemer het ek huis toe gestap onder die adverte...

Luuk Gruwez. Een god, ontgoocheld en opgebrand 26 Aug 2013 | 11:27 am

Deze recensie verscheen eerder in De Standaard der Letteren. Een God, ontgoocheld en opgebrand De auteur: werd tien jaar geleden voor ‘Varkensroze ansichten’, zijn vorige bundel, alom bejub...

René Bohnen. Geel is die dal van doodskaduwee 26 Aug 2013 | 02:15 am

In Augustus is Gauteng maar vaal. Daarom was ek baie dankbaar vir ʼn geskenk wat ek uit die bloute ontvang het:10 dae of so in die omgewing van die Tuinroete – ek hoef net petrol te betaal. En ek weet ...

Janita Monna. Confronterende herinneringen 25 Aug 2013 | 10:00 am

Peter Swanborn – Het huis woont in mij Als een parasiet die ‘grijnzend langs de schedel raast’ omschreef dichter Peter Swanborn de dementie die zijn moeder teisterde. Van haar verdwijnende geheuge...

Louis Esterhuizen. Jane Yeh, ‘n opwindende jong Britse digter 22 Aug 2013 | 05:00 am

Poetry International Web bly darem maar ‘n bron van opwindende ontdekkings … So ontdek ek onlangs aan die hand van ‘n oorsigartikel deur Katy Evans-Bush die opwindende jong Britse digter, Jane Yeh ...

Breyten Breytenbach. Kleinreis: Waarheen vlug die voëls in die somer? 21 Aug 2013 | 06:57 pm

Kleinreis: Waarheen vlug die voëls in die somer? (vir die jong heiligdansers, en vir Andries Bezuidenhout) ‘n Gedeelte van Toskane wat minder bekend is as die poskaart-skouspelagtige landskappe i...

Joan Hambidge. You never finish a poem, you just abandon it 20 Aug 2013 | 11:18 am

You never finish a poem, you just abandon it Gestel ek sou jou, my voormalige geliefde, aan die skryfproses gelykstel, mag dit dalk só lyk: aanvanklik is jy ʼn vrye vers met soel en soepel ...

Louis Esterhuizen. Broeiende verset teen Rusland se vergryp aan menseregte 20 Aug 2013 | 10:00 am

Die Russiese regering se vergrype aan menseregte is welbekend; trouens, wêreldwyd begin al hoe meer stemme opklink in verset teen president Putin en sy trawante. So was daar onlangs die openbare verso...

Related Keywords:

ek werk maar min deesdae, gas kunstenaar 7de-laan, verskillede soort vloede, reve hoofdzaak bezig zijn of ij, ons lewer dienst aan almal, www alplak byre com, reve hoofdzaak bezig zijn of jij mij, the story of ronnie belcher and melanie, rondborstige, voorbeelde van jaco jacobs se gedigte

Recently parsed news:

Recent searches: