Wordpress - rozmeyer.wordpress.com - Vry Afrikaner

Latest News:

Voorwaarts Vry Afrikaners! 21 Aug 2013 | 10:34 pm

Vry Afrikaner is ‘n progressiewe genootskap van oplossing gedrewe Afrikaners wat ‘n belangrike bydrae lewer tot ekonomiese ontwikkeling en bewusmaking van die volkstaat. Ons is ‘n organisasie sonder w...

Om doeltreffend te opponeer 19 Aug 2013 | 12:43 pm

Twintig jaar gelede was die African National Congress (ANC) ‘n eensgesinde en samehangende organisasie. Dit het wel verskillende denkskole omvat, maar is deur gemeenskaplike ideale en ikoniese leiersk...

Wet op Grondgebruik skyn nuwe lig op Orania 7 Aug 2013 | 04:45 pm

‘n Bouspan van Orania by ‘n laekostebehuisingprojek “Die nuwe Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur wat op 6 Augustus deur Jacob Zuma bekragtig is, kan eiendomsontwikkeling en die eiendo...

ANC: politieke meesters 30 Jul 2013 | 12:45 pm

Ek is nie een vir samesweringsteorieë nie, maar wanneer mens iets verdag oplet wat jy kan substansieer met feite, dan volg die waarheid gewoonlik kort op die hakke van die leuen. Die wêreld is in opro...

Afrikanervryheid 29 Jul 2013 | 03:24 pm

Ons lewe vandag in interessante, tog uitdagende tye. Die aarde het nog nooit so ’n hoë menslike bevolking gehad soos vandag nie. Kompetisie vir basiese hulpbronne soos water en landbougrond neem toe. ...

Sal Afrikaners ooit die historiese smet ontkom? 24 Jul 2013 | 10:57 am

 ‘n Voorbeeld van die beeld van Afrikaners wat vir dekades lank vir die wêreld gevoer is Die Afrikanervolk staan kollektief voor die wêreld skuldig aan apartheid, ‘n verklaarde misdaad teen die mensdo...

Fokus op Orania se trekfaktore 12 Jul 2013 | 11:15 am

Afrikaners wat na selfbeskikking binne ‘n eie demografiese gebied strewe, insluitende baie Oraniërs, maak gereeld die fout om te veel op die stoot- eerder as trekfaktore te fokus wanneer hulle mense p...

Skakeltoer deel van Afrikaner se opstaan uit as 11 Jul 2013 | 01:15 pm

Vlaandere: Carel Boshoff bied ‘n lesing aan oor Afrikanervryheid In die dae van die Volkstaatraad, toe die volkstaatgedagte die hoogste mate van formele erkenning binne die Suid-Afrikaanse politiek ge...

Vryheid 9 Jul 2013 | 02:01 pm

Vryheid is ‘n uiters omvattende begrip. Dit word dikwels slegs as indiwiduele vryheid geïnterpreteer, my reg om my ding te doen sonder inmenging van die owerheid of ander persone. Sonder twyfel is die...

Die prys van ekonomiese verblinding 25 Jun 2013 | 02:20 pm

 ”To hell with Afrikaans”, Soweto 16 Junie 1976 Die skole-opstand in 1976, wat later as Sowetodag en tans as Jeugdag bekend geword het, het volgens die meeste gepubliseerde bronne die ANC so onkant as...

Related Keywords:

night of the long knives, foto kompetisie 2011, fotokompetisie 2011, integrate orania, sienr van rensburg, stop boer genocide south africa, "go * you will see" british proverb, nag van die lang messe, boere gebeds boekie vir elkedag, johanna brandt

Recently parsed news:

Recent searches: